Welcome to Jannetta's Home Page. These web pages are to keep family and friends
up to date with all the things I have been up to and to share some interests
with other visitors. From the links you can see what the things are that
I am interested in. Follow them and maybe there is something that you might have
been looking for. Please sign my guestbook, to let me know you have been here
and please leave a comment if you have a moment. Enjoy your visit!
Visiting Norway 2006
Welkom by Jannetta se Tuisblad. Die doel van hierdie webwerf is om my ervaringe
en sommige van my belangstellings met vriende, familie en ander besoekers te
deel. Die skakels behoort aan die besoeker 'n idee te gee van die dinge
waarin ek belangstel. Volg hulle en dalk vind jy iets wat vir jou interressant
is. Teken asseblief my gasteboek om my te laat weet dat jy die tuisblad besoek
het en as jy 'n paar minute kan afstaan sal ek bly wees as jy kommentaar kan
lewer. Geniet die besoek!
|