|
Welcome to jannetta.com Wednesday, March 10 2010 @ 10:35 AM UTC
Hoogland Matriek 1979 Internet ReünieHou asseblief die bladsy dop. Ek het nou net met die reelings begin en het nog nie kans gehad om hier op te dateer nie.
Ek wil 'n "In Memoriam" bladsy skep vir onderwysers en matriekulante wat reeds oorlede is en dan wil ek ook 'n bladsy skep wat almal lys met wie ek kon kontak maak.
Lewer kommentaar hier onder net om te wys jy was hier. Dit sal interressant wees om te sien wie kom hier uit.
Groete
Jannetta
Last Updated Thursday, August 06 2009 @ 12:15 PM UTC|346 Hits 
|